Cierra Ramirez

Cierra Ramirez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cierra Alexa Ramírez
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cierra Ramirez (gebore 5 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All In (2006) en Girl in Progress (2012), en in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008) en The Fosters (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy